Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:47 Die Boodskap (DB)

Toe sê die koning vir Daniël: “Jou God is die grootste van al die gode, Hy regeer oor al die konings en Hy maak geheime bekend. Ek sê dit omdat Hy hierdie geheim aan jou bekendgemaak het.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:47 in konteks