Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:45 Die Boodskap (DB)

Dit is die betekenis van die rots wat op ’n bonatuurlike wyse van die berg losgekom en die beeld van yster, brons, klei, silwer en goud totaal verwoes het. Die magtige God het vir u kom wys wat in die toekoms gaan gebeur. Die droom is waar en my verduideliking hiervan is ook die waarheid.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:45 in konteks