Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:43 Die Boodskap (DB)

U het ook gesien dat die yster en die klei gemeng was. Dit beteken dat die regeerders van hierdie koninkryk hulle koninkryk sal probeer verenig deur met mekaar te ondertrou. Dit sal nie werk nie, net so min as wat yster en klei kan meng.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:43 in konteks