Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:39 Die Boodskap (DB)

Ná u koninkryk sal daar ’n ander koninkryk kom wat u plek sal inneem. Maar dit sal nie so sterk soos u s’n wees nie. Na die val van hierdie koninkryk sal daar ’n derde koninkryk kom. Dit is die bronsgedeelte van die beeld in u droom. Hierdie koninkryk sal groot en sterk word en oor die hele wêreld regeer.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:39 in konteks