Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:28 Die Boodskap (DB)

Maar daar is ’n God in die hemel wat geheime bekend kan maak. Hy het in die droom aan u, koning Nebukadnesar, kom wys wat in die toekoms gaan gebeur. Daarom sal ek nou vir u vertel wat die gesig beteken wat u in u droom gesien het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:28 in konteks