Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:24 Die Boodskap (DB)

Daniël is toe daar weg na Arjok toe wat die opdrag gehad het om al die koninklike raadgewers dood te maak. Hy sê toe vir hom: “Moenie die raadgewers doodmaak nie. Vat my na die koning toe. Ek sal sy droom se betekenis vir hom verduidelik.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:24 in konteks