Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 12:10 Die Boodskap (DB)

Baie mense sal tot bekering kom. Hulle sal op ’n nuwe manier begin leef en in hulle geloof versterk word as gevolg van hierdie swaar tye. Maar die goddelose mense sal nog erger aangaan en nog verder wegdwaal. Gelukkig sal die goeie leiers verstaan waaroor dit gaan.

Lees volledige hoofstuk Daniël 12

Kyk Daniël 12:10 in konteks