Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 12:1 Die Boodskap (DB)

“In daardie tyd sal Migael, die groot engel wat oor jou hele volk waghou, op die toneel verskyn. Dit sal ’n moeilike en onstuimige tyd wees, erger as ooit tevore. In daardie tyd sal almal uit jou volk wie se name in God se boek geskryf staan, gered word.

Lees volledige hoofstuk Daniël 12

Kyk Daniël 12:1 in konteks