Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:40 Die Boodskap (DB)

“Wanneer die koning van die noorde se laaste uur byna aangebreek het, sal die koning van die suide hom aanval. Maar die koning van die noorde sal hom met sy volle leër teëstaan. Hy sal tegelyk sommer baie ander lande ook inneem. Hy sal oor hulle loop soos ’n rivier wat sy walle oorstroom.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:40 in konteks