Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:36 Die Boodskap (DB)

“Die koning van die noorde sal doen net wat hy wil. Hy sal oor homself spog en sê dat hy groter is as enige god. So vol is hy van homself dat hy hom selfs met die allerhoogste God sal vergelyk. Hy sal hiermee aanhou totdat God se woede teen sy volk bedaar het. Want God het alles fyn beplan en dit sal gebeur soos Hy wil.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:36 in konteks