Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:24 Die Boodskap (DB)

Hy sal sonder waarskuwing een van die rykste provinsies binneval en vieslike dinge doen waarvan sy voorgangers nie eens gedroom het nie: hy sal die buit wat hy van die rykes gevat het vir sy volgelinge gee om dit onder hulle te verdeel. Hy sal ook planne maak om van die versterkte stede van die ander volke aan te val, maar dit sal nie lank wees voor die uurglas vir hom leegloop nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:24 in konteks