Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:2 Die Boodskap (DB)

“Wat ek jou nou gaan vertel, is die waarheid. Daar gaan nog drie konings oor Persië regeer. Na hulle kom daar ’n vierde koning, wat baie ryker as die ander gaan wees. Sy rykdom sal hom baie invloedryk maak en hy sal dit gebruik om al die ander wêreldmagte op te sweep om teen Griekeland in opstand te kom.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:2 in konteks