Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:8 Die Boodskap (DB)

Daniël het besluit om nie van die koning se ryk kos en wyn te eet en te drink nie. Dan sou hy ongehoorsaam wees aan die Israelitiese reëls oor wat ’n mens mag eet en wat nie. Daarom het hy die hoofbeampte van die paleis se toestemming gevra om dit nie te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:8 in konteks