Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:19 Die Boodskap (DB)

Hy het met hulle almal gepraat, maar nie een van die ander het hom so beïndruk soos Daniël, Gananja, Misael en Asarja nie. Daarom het hy hulle as raadgewers in sy paleis aangestel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:19 in konteks