Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:5 Die Boodskap (DB)

Wanneer die Here, die God wat baie sterk is, selfs net saggies aan die aarde raak, skud die hele aarde. Almal wat daarop woon, begin treur. Alles kom aan die beweeg soos wanneer die Nyl met geweld afkom en ’n spoor van verwoesting agterlaat wanneer dit weer terugsak na waar dit vroeër was.

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:5 in konteks