Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:4 Die Boodskap (DB)

Selfs al gaan hulle weg na ’n ander land, selfs al vat die vyand hulle baie ver weg, sal hulle nie van My af kan wegkom nie. Selfs daar sal Ek hulle laat doodmaak. Ek hou hulle dop om met hulle af te reken. Hulle kan nie van My af wegkom nie.”

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:4 in konteks