Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 8:8 Die Boodskap (DB)

Is dit nie iets wat die wêreld moet ontstel nie? Moet die bewoners van die aarde nie huil as hulle hoor wat julle doen nie? Moet die aarde nie bewe soos alles sidder voor die Nyl wat met geweld afkom en daarna weer terugsak, wanneer hulle hoor hoe die Here julle gaan straf nie?

Lees volledige hoofstuk Amos 8

Kyk Amos 8:8 in konteks