Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 8:6 Die Boodskap (DB)

Julle verkoop koring wat met nuttelose kaf gemeng is. Julle verkoop arm mense wat nie hulle skuld kan betaal nie. Julle is bereid om hulle vir so min te verkoop as die geld wat ’n mens kry vir ’n paar sandale.

Lees volledige hoofstuk Amos 8

Kyk Amos 8:6 in konteks