Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 8:14 Die Boodskap (DB)

Dié wat hoog en laag gesweer het by die sonde van Samaria, wat graag gesê het: ‘So waar as die god van Dan lewe,’ of graag gesê het: ‘So waar as daar ’n pad is vir mense wat na Berseba gaan om daar te bid,’ hulle almal sal op daardie dag op die grond neerval. Hulle sal nooit weer opstaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Amos 8

Kyk Amos 8:14 in konteks