Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 8:10 Die Boodskap (DB)

“Ek sal julle vrolike feeste in begrafnisse verander. Julle juigliedjies sal slepende klaagliedere word. Ek sal julle begrafnisklere laat aantrek. Julle sal ’n kaal kol voor op julle kop skeer soos iemand wat rou omdat sy enigste kind dood is. Daardie dag sal in bitterheid eindig.”

Lees volledige hoofstuk Amos 8

Kyk Amos 8:10 in konteks