Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:16 Die Boodskap (DB)

“Hoor wat sê die Here vir jou, Amasia. Jy probeer keer dat ek die Here se woord vir Israel bring. Jy wil nie hê ek moet vir Isak se nageslag sê wat die Here vir my oor hulle gewys het nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:16 in konteks