Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:12 Die Boodskap (DB)

Amasia het na Amos toe gegaan en in sy gesig vir hom gesê: “Hier is nie plek by ons vir mense wat allerhande goed sien nie. Gee pad! Gaan terug na Juda toe! Gaan sê vir hulle wat jy alles sien, dat hulle jou daarvoor kan betaal.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:12 in konteks