Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het my in ’n gesig ’n swerm sprinkane laat sien. Die gras vir die koning se perde was net mooi afgesny en die eerste grassies het weer begin uitspruit. Die swerm sprinkane het op die gras toegesak.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:1 in konteks