Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:8 Die Boodskap (DB)

“Hy wat tussen die sterre in die lug die Sewester en die Orion gemaak het, wat donker nag weer lig kan laat word in die oggend, die dag kan omdraai dat dit donker nag kan word, wat die waters van die see in ’n bondel bymekaarmaak in wolke wat reën uitgooi oor die aarde, sy Naam is ‘Die Here’.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:8 in konteks