Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:16 Die Boodskap (DB)

“Omdat dit gebeur het,” sê die Here, die God wat so sterk is, “sal daar gehuil word op die oop plekke in die stad waar die mense bymekaarkom. In die strate daarbuite sal hulle loop en roep: ‘Ai tog, ai tog!’ Hulle sal die boer van sy lande af roep en die mense wat betaal word om op begrafnisse te kom huil sodat hulle ook saam kan kom huil.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:16 in konteks