Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:14 Die Boodskap (DB)

“Probeer om eerder goed te doen as kwaad. Julle sal dan voorspoedig lewe. Dit sal dan regtig gebeur soos julle gehoop het. Die Here, die God wat baie sterk is, sal by julle bly.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:14 in konteks