Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:1 Die Boodskap (DB)

Julle ryk vroue wat in Samaria bly, loop oor van die voorspoed soos die vet koeie wat in Basan wei. Julle buit die armes uit. Julle mishandel die behoeftige mense. Julle sê vir julle mans: “Kom, bring die drank dat ons kan drink.”

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:1 in konteks