Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 3:9 Die Boodskap (DB)

Gaan nooi die mense in die paleise van Assirië uit. Gaan roep die mense in die paleise van Egipte. Vra hulle om op die heuwels rondom Samaria te kom staan. Sê vir hulle om te kom kyk hoe deurmekaar alles in die stad is, hoe mense daar verdruk word.

Lees volledige hoofstuk Amos 3

Kyk Amos 3:9 in konteks