Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 3:14 Die Boodskap (DB)

“Die dag wanneer Ek Israel vir sy oortredings straf, sal Ek die altare van Bet-El afbreek. Die horings op die vier hoeke van die altaar sal nutteloos op die grond val.

Lees volledige hoofstuk Amos 3

Kyk Amos 3:14 in konteks