Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 2:8 Die Boodskap (DB)

Hulle lê by die altaar waar daar geoffer word op klere wat hulle van arm mense gevat het. By die Here se tempel drink hulle die wyn waarmee ander mense hulle boete moes betaal.

Lees volledige hoofstuk Amos 2

Kyk Amos 2:8 in konteks