Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 2:2 Die Boodskap (DB)

Ek sal oorlog teen Moab laat uitbreek. Sy skuilplekke in Kerijot sal tot op die grond afgebrand word. Moab se mense sal in die oorlog omkom. Hulle sal inmekaarstort wanneer die trompet geblaas word wat die oorlog laat begin.

Lees volledige hoofstuk Amos 2

Kyk Amos 2:2 in konteks