Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:8 Die Boodskap (DB)

Ek sal almal doodmaak wat in Asdod bly. Ek sal die koning van Askelon uitwis. Ek sal op Ekron toesak. Al die Filistyne wat nog daar oor is, sal doodgaan.” Dit is wat die Here oor die Filistyne sê.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:8 in konteks