Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:3 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Van al die oortredings van Damaskus is daar spesifiek een ding wat hy gedoen het waarvoor Ek hom nie kan vergewe nie. Hy het die mense van Gilead uitgewis. Soos ’n mens met ’n ysterslee graan platsleep, het hy hulle van die aarde af weggevee.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:3 in konteks