Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:1 Die Boodskap (DB)

Amos het die Here se boodskap gebring toe Ussia die koning van Juda in die suide was. Joas se seun Jerobeam was toe koning van Israel in die noorde. Amos het by Tekoa met skape geboer. Twee jaar voor die groot aardbewing het die Here hom ’n gesig oor die Noordryk van Israel laat sien. Hy het so daaroor gepraat:

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:1 in konteks