Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 9:2 Die Boodskap (DB)

Daar was nog ’n man met die naam Siba wat vir Saul in die paleis gewerk het. Die mense het hom na Dawid gebring. “Is jy Siba?” vra die koning vir hom.Siba antwoord: “Ek is tot u diens.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 9

Kyk 2 Samuel 9:2 in konteks