Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 9:1 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir die mense gevra: “Is daar miskien nog iemand van Saul se familie oor? Ek wil graag goeddoen aan so iemand omdat ek en Jonatan sulke goeie vriende was.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 9

Kyk 2 Samuel 9:1 in konteks