Hy het ook van sy soldate in Edom laat bly. Al die Edomiete moes vir hom werk. Dit was die Here wat Dawid al sy oorloë laat wen het.