Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:8 Die Boodskap (DB)

“Daarom moet jy nou vir my getroue werker, vir Dawid, gaan sê wat Ek, die magtige Here, sê. Sê vir hom: ‘Ek self het jou agter die skape gaan haal om ’n leier vir my mense, die Israeliete, te wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:8 in konteks