Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:7 Die Boodskap (DB)

Ek het nooit, op enige plek waar Ek by die Israeliete was, iets oor ’n huis gesê nie. Ek het nooit vir enige van die leiers wat Ek aangestel het om vir my volk Israel te sorg, gevra hoekom bou hulle nie vir My ’n huis met duur hout nie.’

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:7 in konteks