Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:3 Die Boodskap (DB)

Hulle het die ark van God uit die huis van Abinadab op die bult gedra en dit op ’n nuwe wa gelaai. Ussa en Agjo, twee kleinseuns van Abinadab, het saam met die nuwe wa geloop.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:3 in konteks