Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:2 Die Boodskap (DB)

Hy het saam met al hierdie manne na Baäla toe gegaan. Baäla is in Juda. Hulle het die ark van God daar gaan haal. Dis daardie beroemde ark, die een wat die troon van die magtige Here is. Die Here sit mos op die gerubs wat op die ark se deksel is.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:2 in konteks