Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 4:2 Die Boodskap (DB)

Daar was twee mans by Is-Boset wat altyd die strooptogte gelei het. Die een se naam was Baäna en die ander een se naam was Rekab. Hulle pa was Rimmon, ’n man van Benjamin wat van Beërot af gekom het. (Beërot het vroeër aan die Benjaminstam behoort.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4

Kyk 2 Samuel 4:2 in konteks