Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:3 Die Boodskap (DB)

Die tweede oudste was Kilab; sy ma was Abigajil, Nabal se weduwee van Karmel. Absalom was die derde oudste; sy ma was Maäka, ’n dogter van koning Talmai van Gesur.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:3 in konteks