Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:24 Die Boodskap (DB)

Joab is dadelik na die koning toe. “Wat het jy nou aangevang?” vra hy vir Dawid. “Abner kom hier na jou toe en jy laat hom sowaar gaan sonder om enigiets aan hom te doen!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:24 in konteks