Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:25 Die Boodskap (DB)

Dawid het daar vir die Here ’n altaar gebou en offerdiere geslag. Party het hy heeltemal verbrand en die ander is vir die heilige ete gaargemaak. Die Here het toe die mense se gebede beantwoord en die pessiekte laat ophou.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:25 in konteks