Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:24 Die Boodskap (DB)

“Nee, Arauna,” sê Dawid, “ek gaan jou definitief die volle prys betaal. Ek kan nie vir die Here my God offer sonder dat dit my iets gekos het nie.”Dawid het toe die dorsvloer en die beeste vir 50 silwerstukke by hom gekoop.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:24 in konteks