Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:7 Die Boodskap (DB)

Die koning het nie Mefiboset, Jonatan se seun en Saul se kleinseun, vir hulle gegee nie, want hy en Jonatan het dit mos voor die Here vir mekaar belowe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:7 in konteks