Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:19 Die Boodskap (DB)

In nóg ’n geveg teen die Filistyne in Gob het Elganan (hy was Jaïr, een van die wewers in Betlehem, se seun) vir Goliat wat van Gat af gekom het, doodgemaak. Die handvatsel van Goliat se spies het gelyk soos die balk waaraan die mense wat weef, hulle wol hang.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:19 in konteks