Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:12 Die Boodskap (DB)

Hy het toe Saul en sy seun Jonatan se bene laat haal by die mense van Jabes in Gilead. (Die mense van Jabes het hulle lyke mos een nag gaan afhaal van die binnekant van die muur van Bet-San af waar die Filistyne hulle opgehang het nadat hulle vir Saul op Gilboaberg doodgemaak het.)

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:12 in konteks