Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:1 Die Boodskap (DB)

Daar was op ’n keer in Dawid se tyd baie min kos in die land. Dit het vir drie jaar aangehou omdat dit nie gereën het nie. Dawid het toe vir die Here gaan vra wat verkeerd is. Die Here se antwoord was: “Saul het mense van Gibeon laat doodmaak, en sy familie moet eers daarvoor betaal.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:1 in konteks